Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Tampa, Florida

Tampa

Kaart Wapen
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Florida
 Koördinate 27°56′50″N 82°27′31″W / 27.94722°N 82.45861°W / 27.94722; -82.45861
 Gestig op 1823
 Geïnkorporeer op 1849
 Oppervlakte:  
 - Totaal 442 vk km
 Hoogte bo seevlak 14.6 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006)  347 645
 - Bevolkingsdigtheid 1 147/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 824 724 [1]
 Tydsone EST (UTC -5)
Somertyd: EDT (UTC -4)
 Klimaat  
 - Tipe Subtropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 23.5 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 11 tot 21 / 24 tot 32 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1176 mm
 Burgemeester Bob Buckhorn (D)
 Amptelike Webwerf Tampa

Tampa is 'n groot stad in die deelstaat van Florida. Dit is 'n belangrike handel-, nywerheids- en opvoedkundige sentrum. Dit lê op die weskus van Florida, in die Tampabaai en digby die Golf van Meksiko. Dit het 'n bevolking van sowat 347 645 mense (grootstadsgebied: 2 824 724 inwoners).

  1. V.S.A. Sensusburo jaarlikse skatting van die bevolking van Metropolitaanse en Mikropolitaanse statistiekgebiede: 1 April 2010 tot 1 Julie 2011, (in EXCEL) Verkry op 2 Augustus 2012

Previous Page Next Page






Tampa ANG تامبا (فلوريدا) Arabic تامپا (فلوريدا) ARZ Tampa AST Tampa AZ تمپا AZB Тампа BE Тампа BE-X-OLD Тампа Bulgarian टैम्पा BH

Responsive image

Responsive image