Telegonos (Grieks: Τηλέγονος, "ver weg gebore") was in die Griekse mitologie die seun van Kirke en Odusseus.[1][2]