Tempel van Bel | ||
![]() | ||
Land | ![]() | |
Streek | Siriese Woestyn | |
Unesco-wêrelderfenisgebied | ||
Tipe | Kultureel | |
Kriteria | i, ii, iv | |
Verwysing | 23 (1980, 4de sessie) | |
Toestand | Verwoes | |
Streek† | Arabiese State | |
Beskrywing* | Terrein van Palmyra | |
† Streek soos deur Unesco geklassifiseer. * Naam soos op die Wêrelderfenislys |
Die Tempel van Bel (Arabies: معبد بل) is ’n antieke ruïne in Palmyra, Sirië. Dit is gewy aan die godheid Bel (of Baäl). Die ruïnes word beskou as van die bes bewaarde skatte van Palmyra.[1]
Die tempel is in Augustus 2015 minstens gedeeltelik verwoes deur die ekstremistiese militante groep Islamitiese Staat in Irak en die Levant (ISIL) nadat hulle die terrein in Mei 2015 beset het.[2] Palmyra se Tempel van Baalsamin is vroeër dié maand met plofstof opgeblaas.[3]