Thaise kat | ||||
![]() | ||||
Alternatiewe naam | Oustyl-Siamees Klassieke Siamees | |||
Land | Thailand | |||
Ontstaan | Natuurlik | |||
Pels | Kort | |||
Patroon | Kleurpunte | |||
Wetenskaplike naam | ||||
Felis catus (huiskat) | ||||
|
Die Thaise kat is ’n kortharige katras wat ooreenstem met die moderne Siamese kat, maar ook grootliks van hom verskil.