Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


The Times

Voorblad van die Londen Times vir 4 Desember 1788.

The Times is 'n Britse dagblad wat in 1785 is deur John Walter gestig is. Die koerant heet aanvanklik The Daily Universal Register, maar die naam word in 1 Januarie 1788 na The Times verander. Tans word die koerant deur News International uitgegee, as deel van Rupert Murdoch se News Corporation.

John Walter was ook die eerste redakteur van die koerant. In 1803 onttrek hy en gee hy beheer aan sy seun oor, wat ook John Walter heet. Sy vader bring 16 maande in gevangenskap deur vir lasterlike beriggewing, maar die koerant bou 'n sterk reputasie in Europa, veral onder beleidmakers en finansiers.

Syfers vir Junie 2012 dui aan dat 400 000 eksemplare per dag verkoop word. Die markleier is egter die Daily Telegraph met 920 000 eksemplare per dag.


Previous Page Next Page






ذا تايمز Arabic ذا تايمز ARZ The Times AST The Times AZ The Times BE The Times BE-X-OLD Таймс Bulgarian দ্য টাইমস Bengali/Bangla The Times BR The Times Catalan

Responsive image

Responsive image