Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


The Wall Street Journal

The Wall Street Journal
daaglikse koerant, business newspaper, scientific journal
IndustrieWysig
Datum van stigting of ontstaan8 Julie 1889Wysig
Naam van werkThe Wall Street JournalWysig
StigterCharles Dow, Edward Jones, Charles BergstresserWysig
Lid vanInter American Press Association, New York News Publishers AssociationWysig
EienaarDow Jones & CompanyWysig
DogterondernemingWysig
Eienaar vanWysig
Ligging van hoofkantoorNew YorkWysig
Het uitgaweWall Street journal (Midwest ed.)Wysig
UitgewerDow Jones & CompanyWysig
Plek van publikasieNew YorkWysig
Land van oorsprongVerenigde StateWysig
Taal van werk of naamEngelsWysig
Begindatum8 Julie 1889Wysig
VerspreiderWysig
Koerant formaatbreë velWysig
Pryse ontvangPhilip Meyer Journalism Award, George Polk Award, Pulitzer Prize for Public ServiceWysig
Dewey Decimal Classification (works and editions)071.3, 332.05Wysig
Library of Congress Classification (works and editions)HG1 .W59Wysig
Amptelike webwerfhttps://wsj.comWysig
Editor-in-chiefEmma TuckerWysig
Indexed in bibliographic reviewScopusWysig
Official shop URLhttps://wsjshop.com/Wysig
Wikidata-eienskapWall Street Journal topic ID, WSJ article IDWysig
President Putin met Karen Elliott, 'n korrespondent van die Wall Street Journal.

The Wall Street Journal, afgekort WSJ, met bynaam The Journal, is 'n invloedryke internasionale dagblad wat sedert 8 Julie 1889 in New York Stad gepubliseer word. Die koerant het vir verskeie jare die grootste sirkulasie van al die koerante in die Verenigde State gehad, maar tans is hy tweede na die USA Today. Die gemiddelde daaglikse oplae beloop 2 062 312 eksemplare (in 2006). Die koerant behoort aan Dow Jones & Company.


Previous Page Next Page