Theunissen | |
---|---|
'n SAS klas 16DA staangemaak in Theunissen | |
Koördinate: 28°24′0″S 26°43′0″O / 28.40000°S 26.71667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Lejweleputswa |
Munisipaliteit | Masilonyana |
Stigting | 13 September 1907 |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,15 km2 (3,53 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 549 |
• Digtheid | 169/km2 (440/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 54.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.9% |
• Bruin mense | 1.6% |
• Swart mense | 41.8% |
• Ander | 1.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 54.7% |
• Sotho | 28.9% |
• Engels | 5.5% |
• Xhosa | 4.0% |
• Ander | 6.8% |
Poskode (strate) | 9410 |
Poskode (posbusse) | 9410 |
Skakelkode | 057 Plaaslyne: 05772 |
Theunissen is 'n dorp in die middel van die Vrystaat, in Suid-Afrika sowat 39 km noordwes van Winburg en 122 km noord van Bloemfontein. Die dorp lê op die rand van die Vrystaatse Goudveld.