Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Thomas Hobbes

Thomas Hobbes
Gebore 5 April 1588
Westport naby Malmesbury, Wiltshire, Engeland
Oorlede 4 Desember 1679 (op 91)
Derbyshire, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Engeland Engeland
Vakgebied Politieke filosofie, geskiedenis, etiek, meetkunde
Beïnvloed deur Aristoteles, Thucydides, Tacitus, René Descartes, Grotius, Niccolò Machiavelli
Invloed op Westerse politieke filosofie en sosiologie
Handtekening

Thomas Hobbes (1588 - 1679) was 'n Engelse filosoof wat vandag onthou word vir sy werk rakende politiese filosofie. Sy 1651-boek, Leviathan, het die fondasie gevestig vir die meerderheid Westerse politieke filosofie uit die oogpunt van "sosiale kontrak"-teorie.

Hobbes het ook aan 'n wye verskeidenheid ander vakgebiede bygedra, waaronder geskiedenis, meetkunde, die fisika van gasse, teologie, etiek, algemene filosofie en politieke wetenskap. Hy het tydens die Engelse Burgeroorlog gelewe en die geweld en wetteloosheid van sy tyd het hom sterk beïnvloed.


Previous Page Next Page






Thomas Hobbes ALS ቶማስ ሆብስ AM Thomas Hobbes AN توماس هوبز Arabic توماس هوبز ARZ Thomas Hobbes AST Tomas Hobbs AZ Томас Гоббс BA Thomas Hobbes BAN Томас Гобс BE

Responsive image

Responsive image