Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Tiksotropie

Tiksotropie vind plaas wanneer sekere soorte jel of vloeistof wat onder statiese omstandighede dik en vloeitraag is, mettertyd dunner en minder vloeitraag word as dit geskud of versteur word of ’n skuifspanning daarop inwerk. Dit kan ’n ruk duur voordat die stof se viskositeit (vloeitraagheid) weer verhoog.


Previous Page Next Page






تميع بالهز Arabic Тиксотропия Bulgarian Tixotropia Catalan Thixotropie German Θιξοτροπία Greek Thixotropy English Tiksotropio EO Tixotropía Spanish Tiksotroopia ET Tixotropia EU

Responsive image

Responsive image