Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Toarsium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Kryt Vroeg Berriasium jonger
Jura Laat Titonium 145,0–152,1
Kimmeridgium 152,1–157,3
Oxfordium 157,3–163,5
Middel Callovium 163,5–166,1
Batonium 166,1–168,3
Bajosium 168,3–170,3
Aalenium 170,3–174,1
Vroeg Toarsium 174,1–182,7
Pliensbachium 182,7–190,8
Sinemurium 190,8–199,3
Hettangium 199,3–201,3
Trias Laat Rhaetium ouer
Die verdeling van die Jura (IKS).
’n Fossiel van ’n Ichthyosaurus uit Suid-Duitsland (Toarsium).

Die Toarsium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Jura (serie/epog Vroeë Jura). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 182,7 tot 174,1 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Pliensbachium en gevolg deur die Aalenium.

  1. Gradstein et al. (2012)

Previous Page Next Page






التورسي Arabic Toarcianu AST Toarcij BS Toarcià Catalan Toarcium German Toarcian English Toarciense Spanish Toarciar EU توآرسین FA Toarcien French

Responsive image

Responsive image