Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Tongeren

Tongeren

Tóngere

Tongres
Munisipaliteit
Romeinse wal
Romeinse wal
Wapen van Tongeren
Wapen
Ligging van Tongeren in die provinsie Limburg
Ligging van Tongeren in die provinsie Limburg
Koördinate: 50°47′00″N 5°28′00″O / 50.78333°N 5.46667°O / 50.78333; 5.46667
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Limburg
Regering
 • BurgemeesterPatrick Dewael (Open VLD)
Oppervlak
 • Totaal87,56 km2 (33,81 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal30 301
 • Digtheid346/km2 (900/vk. myl)
Poskode
3700
Skakelkodes012
Webwerfwww.tongeren.be

Tongeren (Limburgs: Tóngere, Frans: Tongres) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die suide van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 88 km² en sowat 30 000 inwoners (2011).

Tongeren is die oudste stad van België. Die stad dateer uit die tyd van die Romeinse Ryk en is omstreeks 15 v.C. as Atuatuca Tungrorum gestig. In die 2de eeu is die stad se naam na Municipium Tungrorum gewysig.


Previous Page Next Page






تونغرين Arabic تونجرين ARZ Тонгерэн BE Тонгерен Bulgarian Tongeren BR Tongeren Catalan Tongeren (parokya) CEB Tongeren Czech Tongeren Danish Tongern German

Responsive image

Responsive image