Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Topografiese spits

Die spits van Mount Damavand in Iran in die winter

In topografie is 'n spits die punt op 'n oppervlak wat hoër is as al die punte wat direk langsaan lê. Wiskundig is 'n spits die lokale maksimum in elevasie (hoogte).

In algemene spreektaal verwys 'n spits gewoonlik na 'n bergspits. Everest, as voorbeeld, is die hoogste bergspits ter wêreld met 'n hoogte van 8 848 meter.


Previous Page Next Page