Trevor Manuel | |
![]() | |
Minister in presidensie vir die Nasionale Beplanningskommissie
| |
Ampstermyn 11 Mei 2009 – 25 Mei 2014 | |
President | Jacob Zuma |
---|---|
Voorafgegaan deur | Ministerie geskep |
Opgevolg deur | Jeff Radebe as minister, Cyril Ramaphosa as voorsitter |
Minister van Finansies
| |
Ampstermyn 1996 – 2009 | |
Voorafgegaan deur | Chris Liebenberg |
Opgevolg deur | Pravin Gordhan |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 31 Januarie 1956 Kaapstad, Suid-Afrika |
Politieke party | ANC |
Eggenoot/-note | Maria Ramos |
Alma mater | Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie |
Trevor Andrew Manuel (* 31 Januarie 1956) was voorsitter van Suid-Afrika se Nasionale Beplanningskommissie. Van 1996 tot 2009 het hy die pos van Minister van Finansies beklee wat hom in 2009 die langsdienende minister in die pos gemaak het. Hy was minister tydens die presidensie van Nelson Mandela, Thabo Mbeki en Kgalema Motlanthe, en daarna as minister onder voormalige president Jacob Zuma van 2009 tot 2014.[1]