| |||||
Nasionale leuse: Together we aspire, Together we achieve (Engels vir: "Saam streef ons, saam bereik ons") | |||||
Volkslied: Forged from the Love of Liberty (Engels vir: "Gesmee uit die liefde vir vryheid") | |||||
![]() | |||||
Hoofstad | Port of Spain | ||||
Grootste stad | San Fernando | ||||
Amptelike tale | Engels | ||||
Regering | Unitêre parlementêre grondwetlike republiek Christine Kangaloo Keith Rowley | ||||
Onafhanklikheid • Onafhanklikheid
• Republiek |
van die Verenigde Koninkryk 31 Augustus 1962 1 Augustus 1976 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
5 131 km2 (164ste) 1 981 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2022-skatting - 2011-sensus - Digtheid |
1 405 646[1] (151ste) 1 328 019[2] 264 / km2 (34ste) 683,8 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2023-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2023-skatting | ||||
MOI (2021) | ![]() | ||||
Gini (1992) | 40,3[5] – medium | ||||
Geldeenheid | Dollar (TTD )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
AST (UTC-4) nie toegepas nie (UTC-4) | ||||
Internet-TLD | .tt | ||||
Skakelkode | +1-868 |
Trinidad en Tobago (Engels: Trinidad and Tobago, [ˈtrɪnɪdæd ... təˈbeɪɡoʊ], ; Spaans vir: "drie-eenheid" en "tabak"), amptelik die Republiek Trinidad en Tobago (Republic of Trinidad and Tobago), is 'n eilandstaat in Noord-Amerika met 'n oppervlakte van 5 131 km² en 'n bevolking van 1 405 646 in 2022. Die land bestaan uit twee eilande: Trinidad (4 828 km²) en Tobago (300 km²) wat albei aan die Klein-Antille behoort. Trinidad word deur 'n seestraat van 11 km breed van Venezuela geskei, terwyl Tobago 35 km noordwes van Trinidad geleë is.