Coraciidae | |
---|---|
'n Gewone troupant (Coracias caudatus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Coraciidae Rafinesque, 1815
|
Genera | |
Troupante (Coraciidae) is 'n familie van bont, middelgroot voëls in die orde Coraciiformes. Die voëls sit dikwels op hoë takke en duik vanuit die posisie ondertoe om insekte te vang. Die familie omvat 12 spesies.[1]