Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Twyfelfontein

Twyfelfontein of /Ul-//aes*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Rotstekeninge by Twyfelfontein
Ligging van Twyfelfontein op 'n kaart (Namibië)
Twyfelfontein
Twyfelfontein
Ligging van Twyfelfontein in Namibië
Koördinate: 20°35′26″S 14°22′20″O / 20.59056°S 14.37222°O / -20.59056; 14.37222
Lande Vlag van Namibië Namibië
Tipe Natuur
Kriteria iii, v
Verwysings 1255
Streek Afrika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 2007  (31ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Twyfelfontein is 'n waterbron in die berge van Damaraland in Namibië, asook die naam van die dal waarin hierdie bron lê. In Nama heet die gebied Uri-Ais, "springende bron". Nadat blanke boere hulle in 1947 in die streek gevestig het, blyk die bron minder betroubaar te wees as wat aanvanklik gedag is, wat die huidige naam geïnspireer het. In 1964 is die onderneming verlaat, maar die naam leef tot vandag voort.


Previous Page Next Page






تويفلفونتين Arabic Twyfelfontein AST Twyfelfontein AVK Twyfelfontein Catalan Twyfelfontein Czech Twyfelfontein German Twyfelfontein English Twyfelfontein EO Twyfelfontein Spanish Twyfelfontein Finnish

Responsive image

Responsive image