Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Ugandese sjieling

Die sjieling is die geldeenheid van Uganda. Munte in sirkulasie is: 10, 50, 100, 200 en 500 sjielings. Die 10- en 50-shilling munte word egter nie algemeen gebruik nie. Die papiergeld is beskikbaar in 1000, 2000, 5000, 10000, 20000 en 50000 sjielings.


Previous Page Next Page