Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Uitkoms

Uitkoms
Uitkoms is in Vrystaat
Uitkoms
Uitkoms
 Uitkoms se ligging in Vrystaat
Koördinate: 30°24′25″S 26°50′24″O / 30.40694°S 26.84000°O / -30.40694; 26.84000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikXhariep
MunisipaliteitMohokare
HoofplekRouxville
Oppervlak
 • Totaal0,20 km2 (0,08 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal576
 • Digtheid2 880/km2 (7 500/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense29.0%
 • Swart mense70.8%
Taal (2011)
 • Sotho60.4%
 • Afrikaans29.0%
 • Xhosa8.3%
 • Engels1.0%
 • Ander1.2%

Uitkoms is 'n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika en is een van die dorp Rouxville se "townships". Tydens die apartheidera was Uitkoms waar Rouxville se kleurlinge gewoon het. Volgens die 2011-sensus het Uitkoms 'n bevolking van 576 gehad, waarvan net 167 (29%) kleurlinge was.[1]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Subplek Uitkoms tydens die 2011-sensus.

Previous Page Next Page






Uitkoms English Uitkoms ET Uitkoms NSO Uitkoms ST

Responsive image

Responsive image