Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


United Artists

United Artists Corporation
Tipe Filiaal
Gestig 5 Februarie 1919 (1919-02-05) in Hollywood, Kalifornië, Verenigde State
Stigter(s)
Hoofkantoor Beverly Hills, Kalifornië, Verenigde State
SleutelpersoneKevin Conroy
(President of Digital & New Platforms at MGM)[1]
IndustrieFilm
Televisie
ProdukteRolprente
TV-reekse
MoedermaatskappyMetro-Goldwyn-Mayer
(Amazon)

United Artists Corporation (UA), tans bekend as United Artists Digital Studios, is 'n Amerikaanse digitale produksiemaatskappy. Gestig in 1919 deur D. W. Griffith, Charlie Chaplin, Mary Pickford, en Douglas Fairbanks, die ateljee was daarop gemik om akteurs toe te laat om hul eie belange te beheer, eerder as om van kommersiële ateljees afhanklik te wees.[2] UA is oor die daaropvolgende eeu herhaaldelik gekoop, verkoop en herstruktureer. Metro-Goldwyn-Mayer het die ateljee in 1981 verkry vir 'n berig van $350 miljoen ($1 miljard vandag).[3]

Op 22 September 2014, het MGM 'n beherende belang in vermaaklikheidsmaatskappye One Three Media en Lightworkers Media verkry, toe het hulle die twee saamgesmelt om United Artists se televisieproduksie-eenheid as United Artists Media Group (UAMG) te laat herleef. Op 14 Desember van die volgende jaar het MGM UAMG geheel verkry en dit in MGM Television opgevou.[4]

United Artists is weer in 2018 herleef as United Artists Digital Studios. Mirror, die gesamentlike verspreidingsonderneming tussen MGM en Annapurna Pictures, is later hernoem as United Artists Releasing vroeg in Februarie 2019, ter ere van sy 100ste bestaansjaar.

Douglas Fairbanks,
Mary Pickford, Charlie Chaplin, en D. W. Griffith in 1919.
  1. Petski, Denise (21 Julie 2017). "MGM Revives 'Stargate' Franchise With 'Stargate Origins' Digital Series & SVOD Platform – Watch The Teaser". Deadline. Besoek op 13 September 2018.
  2. Woo, Elaine (29 September 2011). "Mo Rothman dies at 92; found new audience for Chaplin". Los Angeles Times. Besoek op 1 Oktober 2011.
  3. Cole, Robert J. "M-G-M is Reported Purchasing United Artists for $350 Million" (in Engels). Besoek op 26 April 2018.
  4. McNary, Dave (14 Desember 2015). "Mark Burnett Named President of MGM Television". Variety. Besoek op 2 September 2017.

Previous Page Next Page