Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Vergrootglas

Teks gesien deur 'n vergrootglas
Jim Hutton as speurder Ellery Queen, met 'n vergrootglas.

'n Vergrootglas is 'n konvekse lens wat gebruik word om 'n vergrote beeld van 'n voorwerp te produseer. Die lens word gewoonlik in 'n raam met 'n handvatsel gemonteer. 'n Vergrootglas kan gebruik word om lig te fokus, soos om die son se straling te konsentreer om 'n warm plek by die brandpunt te skep om 'n vuur te begin.

'n Fresnel-lens in 'n vuurtoring.

'n Bladvergroter bestaan uit baie baie smal konsentriese ringvormige lense, sodanig dat die kombinasie as 'n enkele lens optree, maar baie dunner is. Hierdie reëling staan bekend as 'n Fresnel-lens.

Die vergrootglas is 'n ikoon van speurfiksie, veral dié van Sherlock Holmes.


Previous Page Next Page






عدسة مكبرة Arabic Lupa AZ Лупа BE Лупа BE-X-OLD Лупа Bulgarian বিবর্ধক কাচ Bengali/Bangla Lupa BS Lupa Catalan Duâi-tàu-giáng CDO Lupa Czech

Responsive image

Responsive image