Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Vermaaklikheid

Vermaaklikheid
Vermaaklikheid is in Wes-Kaap
Vermaaklikheid
Vermaaklikheid
Koördinate: 34°18′S 21°2′O / 34.300°S 21.033°O / -34.300; 21.033
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitTuinroete
Plaaslike MunisipaliteitHessequa
TydsoneUTC+2 (SAST)

Vermaaklikheid is 'n gehug in die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit van die Overbergdistrik. Dit is 40 km suidwes van Riversdal, naby die mond van die Duivenhoksrivier geleë. Dit is met ‘n grondpad bereikbaar wat 8 km verder by Puntjie eindig.

Die gehug bestaan uit ‘n aantal kleinhoewes met tuintjies en klein boorde tussen die duine. Dekriet word gesny en heide en proteas word ook in die veld aangetref. Oorspronklik was die hele omgewing eiendom van die De Jager-familie. Die meeste huise dateer uit die 19de eeu en het ‘n besondere eenvoudige boustyl met rietdakke. Plaasarbeiders woon soms nog in kapstylhuise.


Previous Page Next Page






Vermaaklikheid English ورماکلیخید FA Vermaaklikheid Italian

Responsive image

Responsive image