Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Visrivier

Hierdie artikel handel oor die rivier in die suide van Namibië. Vir die rivier in die Oos-Kaap, sien asb. Groot-Visrivier.
Visrivier – Fish River – Fischfluss
Die Visrivier.
Die Visrivier.
Die Visrivier.
Oorsprong Naukluftberge, Namibië
Monding Mariental,
Oranjerivier
Stroomgebied Namibië
Lengte 650 km (404 myl)
Oorspronghoogte 1 400 m (4 582 voet)
Mondinghoogte 55 m (180 voet)
Gemiddelde afloop 50 m/s³ (1 766 ft³/s)

Die Visrivier (Engels: Fish River, Duits: Fischfluss) is met 650 km die langste rivier van Namibië. Die oorsprong van die rivier lê in die ooste van die Naukluftberge. Die Visrivier vloei deur die Visrivier-canyon, die grootste Canyon van Afrika. Later vloei die rivier in die Oranjerivier.

Die rivier wat periodies droog is, vloei deur die dorpe Mariental, Gibeon en Seeheim.


Previous Page Next Page