Vlaardingen | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Administratiewe gewes | Zuid-Holland |
Koördinate | 51°54′0″N 4°20′0″O / 51.90000°N 4.33333°O |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 26.71 vk km |
-Droë land | 23.68 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 71 193 |
- Bevolkingsdigtheid | 3006/vk km |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester (party) | Bert Wijbenga (VVD) |
Amptelike webwerf | www.vlaardingen.nl |
Vlaardingen is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Dit is geleë teen die noordbank van die Nieuwe Maas-rivier, wes van Schiedam. Die munisipaliteit bestuur 'n gebied van 27 km², met sowat 71 000 inwoners (2011).