Gebruik | Burgerlike- en Staatsvlag en Burgerlike vaandel |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 29 September 1959[1] |
Ontwerp | Twee parallelogramme in wit bo en swart onder van die skildhoek na onder in die wapperkant op ’n geel baan. In die middel is embleem van Broenei in rooi. |
Die nasionale vlag van Broenei is op 29 September 1959 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon twee parallelogramme in wit bo en swart onder van die skildhoek na onder in die wapperkant op ’n geel baan. In die middel is embleem van Broenei in rooi.