Gebruik | Staats- en Oorlogsvlag en Staats- en Vlootvaandel |
---|---|
Verhouding | 5:8 |
Goedgekeur | In gebruik sedert 18 November 1871 Amptelik aanvaar op 15 September 1968 |
Ontwerp | Drie vertikale bane in blou, wit en blou met die landswapen in die middel van die wit baan. |
Gebruik | Burgerlike vlag en vaandel |
Verhouding | 5:8 |
Ontwerp | Dieselfde as die nasionale vlag behalwe dat die landswapen ontbreek. |
Die nasionale vlag van Guatemala is op 15 September 1968 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie ewe wye vertikale bane in blou, wit en blou met of sonder die landswapen in die middel van die wit baan.