Gebruik | Burgerlike- en Staatsvlag |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 13 Maart 1995[1] |
Ontwerp | ’n Eenvoudige blou vlag met die stadswapen in die middel. |
Die vlag van Melilla, ’n Spaanse enklawe in Noord-Afrika, is op 13 Maart 1995 amptelik in gebruik geneem. Die vlag is ’n blou baan met die stadswapen in die middel van die vlag.