Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Vlag van Saba

Vlag van Saba
Vlag van Saba
Vlag van Saba
Gebruik Burgerlike vlag Burgerlike vlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur 6 Desember 1985[1]
Ontwerp Vier driehoeke in rooi (twee bo) en blou (twee onder) met ’n wit ruit in die middel wat tot op die kant van die vlag strek en ’n geel vyfpuntige ster in die middel van die ruit.

Die vlag van Saba is op 6 Desember 1985 amptelik in gebruik geneem. Hierdie dag word ook “Dag van de Vlag” genoem. Dit beteken letterlik vlagdag en hierdie dag word gevier op ses voormalige eilande van die Koninkryk van die Nederlande wat aan die Nederlandse Antille behoort het. Dit is ’n vakansiedag waar daar baie amptelike seremonies is en die vlag vertoon word. Die vlag vertoon vier driehoeke in rooi (twee bo) en blou (twee onder) met ’n wit ruit in die middel wat tot op die kant van die vlag strek en ’n geel vyfpuntige ster in die middel van die ruit.

  1. (en) "Saba (Karibbiese Nederland)". Flags of the World. Besoek op 8 Januarie 2013.

Previous Page Next Page






علم سابا Arabic Vlajka Saby Czech Flagge Sabas German Σημαία της Σάμπα Greek Flag of Saba English Flago de Saba EO Bandera de Saba Spanish Saban lippu Finnish Drapeau de Saba French דגל סאבא HE

Responsive image

Responsive image