Vleesbaai | |
---|---|
Dorpie | |
Vleesbaai vanuit Hoekbaai gesien | |
Koördinate: 34°17′0″S 21°55′0″O / 34.28333°S 21.91667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Tuinroete |
Munisipaliteit | Mosselbaai |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,05 km2 (0,41 vk. myl) |
Hoogte | 12 m (39 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 193 |
• Digtheid | 184/km2 (480/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 88.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.5% |
• Bruin mense | 3.6% |
• Swart mense | 7.3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 93.6% |
• Engels | 3.7% |
• Ander | 2.7% |
Vleesbaai is 'n vakansieoord en aftreedorp geleë aan die Indiese Oseaankus suidwes van Mosselbaai in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp en baai het sy naam gekry in 1601 toe twee Hollandse skepe vleis geruil het met die plaaslike Khoikhoi stamme.