Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Vlugbal

Piktogram wat Vlugbal aandui
Vlugbal word gespeel
Italië en Rusland se vlugbalspanne in aksie

Vlugbal (Engels: Volleyball) is 'n balsport waar die speelveld verdeel is in twee gelyke helftes en deur 'n net geskei is. Die spanne, wat elk uit 6 spelers bestaan, probeer die bal so slaan (of tik) dat dit op die teenoorgestelde helfte sal land. Die span wat eerste die afgespreekte aantal punte behaal (gewoonlik 25) wen die stel. Die span wat eerste die afgespreekte aantal stelle (meestal 3) wen, wen dan die wedstryd.


Previous Page Next Page






Volleyball ALS Voleibol AN Flēogeball ANG الكرة الطائرة Arabic لڤولي ARY كوره طايره ARZ ভলিবল AS Voleibol AST Voleybol AZ والیبال AZB

Responsive image

Responsive image