Volkskas | |
Tipe | Handelsbank |
---|---|
Gestig | 1934 |
Hoofkantoor | Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika, |
Sleutelpersone | J.J. Bosman (Stigter) |
Gebied bedien | Suid-Afrika, Suidwes-Afrika |
Industrie | Bankwese |
Produkte | Finansiële dienste |
Inkomste | R5 miljard (1981) |
Ontbind | 1992 |
Volkskas Beperk was ’n Suid-Afrikaanse bank. Die bank is in 1935 gestig as ’n kleinleningsbank spesifiek om die arm Afrikaners na die depressie te help.