Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


WV23

WV23
Grafkelder van Ai
Die gerestoureerde sarkofaag met sy deksel in die grafkamer.
Die gerestoureerde sarkofaag met sy deksel in die grafkamer.
Ligging Vallei van die Konings
Land Vlag van Egipte Egipte
Ontdek 1816
Uitgrawings deur Giovanni Battista Belzoni (1816)
Otto Schaden (1972)
Versiering Vier seuns van Horus;
Ai aan die jag
← Vorige
WV22
Volgende →
WV24

WV23, ook bekend as KV23, is die grafkelder van farao Ai in die westelike deel van die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Hy was van die 18de Dinastie. Die grafkelder is in 1816 deur Giovanni Battista Belzoni ontdek.

Die struktuur van die grafkelder stem baie ooreen met dié van Achenaten; dit het 'n steil aflopende gang wat lei na 'n putkamer sonder 'n skag. Dit lei na die grafkamer, wat nou die gerestoureerde sarkofaag bevat wat in antieke tye stukkend geslaan is. Die graf is toe ook geskend, met baie gevalle waar Ai se gesig of naam uitgewis is van muurskilderings. Die inhoud en kleur is soortgelyk aan dié van die grafkamer van Toetankamen (KV62).


Previous Page Next Page






مقبرة 23 Arabic مقبره 23 ARZ KV23 Catalan WV23 German WV23 English WV23 Spanish WV23 EU KV23 Finnish WV23 French KV23 Italian

Responsive image

Responsive image