Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Waenhuiskrans

Waenhuiskrans
Waenhuiskrans se bekende vissershuisies
Waenhuiskrans se bekende vissershuisies
Waenhuiskrans is in Wes-Kaap
Waenhuiskrans
Waenhuiskrans
 Waenhuiskrans se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°40′0″S 20°13′50″O / 34.66667°S 20.23056°O / -34.66667; 20.23056
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitKaap Agulhas
Oppervlak
 • Totaal3,95 km2 (1,53 vk. myl)
Hoogte
16 m (52 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 267
 • Digtheid321/km2 (830/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense9.6%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense87.9%
 • Swart mense2.4%
Taal (2011)
 • Afrikaans 86.1%
 • Tswana 5.7%
 • Engels 4.8%
 • Ander 3.4%

Waenhuiskrans is 'n kusdorpie aan die Indiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is genoem na 'n grot soos 'n waenhuis sowat 2 km suid van hier. Die dorp is 'n gewilde visvangoord. Dit staan ook as Arniston bekend na aanleiding van die HMS Arniston wat op 30 Mei 1815 hier gestrand het. Slegs ses van 378 persone aan boord het oorleef.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Waenhuiskrans". Sensus 2011.

Previous Page Next Page






Arniston CEB Arniston German Arniston, South Africa English Arniston ET Arniston Italian Arniston MG Arniston Dutch Arniston, Kapa Bodikela NSO Arniston Portuguese Arniston Romanian

Responsive image

Responsive image