Walter Campbell Short | |
---|---|
![]() Generaal-Majoor Walter C. Short | |
Geboortedatum | 30 Maart 1880 |
Geboorteplek | Fillmore, Illinois, Verenigde State |
Sterfdatum | 3 September 1949 |
Sterfplek | Dallas, Texas, VSA |
Lojaliteit | ![]() |
Diens/Tak | Amerikaanse Leër |
Jare in diens | 1902 – 1942 |
Rang | ![]() |
Veldslae/oorloë | Eerste Wêreldoorlog
|
Walter Campbell Short (30 Maart 1880 - 3 September 1949) was 'n luitenant-generaal in die Amerikaanse weermag en die Amerikaanse militêre bevelvoerder verantwoordelik vir die verdediging van Amerikaanse militêre installasies in Hawaii ten tyde van die Japannese aanval op Pearl Harbor op 7 Desember 1941.