Wepener | |
---|---|
Dorp | |
'n Uitsig oor Wepener | |
Koördinate: 29°44′0″S 27°2′0″O / 29.73333°S 27.03333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Xhariep |
Munisipaliteit | Naledi |
Stigting | 1867 |
Oppervlak | |
• Totaal | 36,30 km2 (14,02 vk. myl) |
Hoogte | 1 099 m (3 606 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 281 |
• Digtheid | 35/km2 (90/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 13.2% |
• Indiërs/Asiërs | 4.5% |
• Bruin mense | 17.1% |
• Swart mense | 64.0% |
• Ander | 1.2% |
Taal (2011) | |
• Suid-Sotho | 51.7% |
• Afrikaans | 35.1% |
• Engels | 5.2% |
• Ander | 8.0% |
Poskode (strate) | 9944 |
Poskode (posbusse) | 9944 |
Skakelkode | 051 Plaaslyne: 05232 |
Wepener is 'n landelike dorp in die Vrystaat, 130 km suidoos van Bloemfontein, naby die grens met Lesotho. Die R26 hoofpad gaan deur die dorp.