Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Wes-Veluws

Verspreiding van Wes-Veluws (liggroen)

Wes-Veluws is 'n Nedersaksiese dialek van die Nederlandse provinsie Gelderland. Hierdie dialek word in verskillende Veluwse dorpe en party Utrechtse dorpe gepraat.

Wes-Veluws word meestal tuis gepraat deur ouer mense en sommige jongmense. Veluws is 'n algemeen aanvaarde Nederlandse dialek omdat die meeste mense dit redelik goed verstaan. Kenmerkend van die dialek is dat dit 'n soort oorgangstaal tussen Nederlands en die konserwatiewe Nedersaksies soos Twents is. Daar is ook 'n driedelige temawoordeboek vir die Veluwse dialekte.

Indo-Europese tale: Kentum-tale: Germaanse tale
Noord-Germaanse tale:
Deens | Faroëes | Noors (Bokmål, Nynorsk) | Sweeds | Yslands
Wes-Germaanse tale:
Afrikaans | Duits | Engels | Fries (Noord-Fries, Oos-Fries/Saterfries, Wes-Fries) | Jiddisj | Limburgs | Luxemburgs | Nederduits | Nederlands (Oos-Vlaams, Wes-Vlaams) | Nedersaksies (Wes-Veluws) | Skots
Oos-Germaanse tale:
Boergondies (†) | Goties (†) | Vandaals (†)

Previous Page Next Page






West-Veluws dialect English Wes-Veluws LI West-Veluws NDS West-Veluws NDS-NL West-Veluws Dutch

Responsive image

Responsive image