Witrenoster | |
---|---|
'n Witrenoster in die Krugerwildtuin, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ceratotherium
|
Spesie: | C. simum
|
Binomiale naam | |
Ceratotherium simum (Burchell, 1817)
| |
Subspesies | |
Ceratotherium simum simum | |
![]() | |
Die witrenoster se oorspronklike verspreiding [oranje: Noordelike (C. s. cottoni), groen: suidelike (C. s. simum)]. | |
![]() | |
Die witrenoster se huidige verspreiding (bruin – inheems, purperrooi – heringevoer, rooi – ingevoer) |
Die witrenoster (Ceratotherium simum) is een van die twee renosterspesies wat in Afrika voorkom (die ander een is die swartrenoster). Hy het 'n wye mond met 'n breë bolip wat hy gebruik om te wei en is die sosiaalste van die renosterspesies. Dit is die volopste renostersoort in die wêreld.