Wladimir Влади́мир | |
---|---|
Stad | |
Wladimir-oblast in Rusland | |
Koördinate: 56°09′N 40°25′O / 56.150°N 40.417°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Wladimir-oblast |
Stigting | ca. 1000 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Sergei Sacharof |
Oppervlak | |
• Totaal | 308 km2 (119 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 347 930 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://www.vladimir-city.ru/ |
Wladimir (Russies: Влади́мир) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Wladimir-oblast. Dit is aan die Kljazma-rivier en sowat 200 km oos van Moskou geleë. Die bevolking in 2013 was 347 930.