Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Wolkberg

Wolkberg
Wildegranaat (Burchellia bubalina) groei in die Wolkberg Wildegranaat (Burchellia bubalina) groei in die Wolkberg
Ligging Limpopo, Suid-Afrika
Hoogte 2 126 meter bo seevlak
Reeks Drakensberge
Koördinate 24°3′50″S 30°3′50″O / 24.06389°S 30.06389°O / -24.06389; 30.06389
Bergtipe Bosveldstollingskompleks en sandsteen
Rotsouderdom Neoargeaans tot vroeg-Paleoproterosoïes
Ligging van Wolkberg op 'n kaart (Suid-Afrika)
Wolkberg
Wolkberg

Die Wolkberg is 'n bergreeks in Limpopo, Suid-Afrika. Dit vorm die noordelike subreeks van die Drakensberg-stelsel. Die bergreeks strek ongeveer 30 km in 'n NW/SO rigting noord van Sekhukhuneland. Die nabygeleë dorpe is Haenertsburg en Tzaneen.


Previous Page Next Page






وولكبرج ARZ Wolkberg (bukid sa Habagatang Aprika, Limpopo, Mopani District Municipality) CEB Wolkberg English Уолкберг Russian 沃克山 Chinese

Responsive image

Responsive image