Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Woordeskat

Die woordeskat van 'n taal verwys na die algehele versameling woorde waaroor die taal beskik. Dit kan ook gebruik word om na die versameling woorde wat deur 'n skrywer gebruik word te verwys (vergelyk ryk woordeskat) of die versameling woorde wat deur 'n persoon verstaan word of wat die persoon waarskynlik sal gebruik om nuwe sinne mee saam te stel.

Woordeskat-toetse vorm 'n integrale komponent van intellektuele meting in sielkunde. Daar is bevind dat woordeskatvlakke konsekwent algehele intellektuele funksie en opvoedingsprestasie aandui.

Woordeboeke kan ingespan woord om onbekende woorde na te slaan en sodoende 'n persoon se woordeskat uit te brei.


Previous Page Next Page






مفردات Arabic Vocabulari Catalan Slovní zásoba Czech Ordforråd Danish Wortschatz German Λεξιλόγιο Greek Vocabulary English Vortprovizo EO Vocabulario Spanish Sõnavara ET

Responsive image

Responsive image