Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Wrywing
Wrywing is die krag wat weerstand teen die relatiewe beweging van soliede oppervlaktes, vloeistoflae, en materiële elemente wat teen mekaar gly bied.[1]
Droë wrywing weerstaan relatiewe beweging tussen twee vaste oppervlakke in kontak. Droë wrywing word onderverdeel in: Statiese wrywing tussen nie-bewegende oppervlakke, en Kinetiese wrywing tussen relatief bewegende oppervlakke.
↑Beer, Ferdinand P.; E. Russel, Johnston, Jr. (1996). Vector Mechanics for Engineers (Sesde uitgawe uitg.). McGraw-Hill. p. 397. ISBN0-07-297688-8.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
↑ 3,03,1Meriam, J. L.; L. G. Kraige (2002). Engineering Mechanics (Vyfde uitgawe uitg.). John Wiley & Sons. p. 328. ISBN0-471-60293-0.