Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Wuppertal

Hierdie artikel handel oor die stad in Duitsland. Vir die Suid-Afrikaanse dorpie, sien gerus Wupperthal.

Wuppertal

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°16′N 7°13′E / 51.267°N 7.217°O / 51.267; 7.217
 Stigting 1 Augustus 1929
 Stadstatus 1 Augustus 1929
 Oppervlakte:  
 - Totaal 168,41 vk km
 Hoogte bo seevlak 160 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 349 470[1]
 - Bevolkingsdigtheid 2 077/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Andreas Mucke (SPD)
 Amptelike Webwerf www.wuppertal.de
Kaart van Wuppertal

Wuppertal is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 349 470 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 168,41 km². Die stad is op 1 Augustus 1929 uit die stede Elberfeld, Barmen, Ronsdorf, Cronenberg en Vohwinkel as Barmen-Elberfeld gestig en ná 'n referendum in 1930 in Wuppertal vernoem. Wuppertal is wêreldwyd bekend vir die Wuppertaler Schwebebahn, 'n hangspoorlyn, wat op 1 Maart 1901 as Einschienige Hängebahn System Eugen Langen geopen is.

  1. "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 4 Oktober 2011.

Previous Page Next Page






Wuppertal AN فوبرتال Arabic Wuppertal AST Wuppertal AVK Vuppertal AZ ووپرتال AZB Wuppertal BAN Вуперталь BE Вупэрталь BE-X-OLD Вупертал Bulgarian

Responsive image

Responsive image