Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Yaksha

BO: Yakshi. REGS: Yaksha.

Yaksha (Sanskrit: यक्ष yakṣa; Pali yakkha) is ’n algemene soort natuurgees wat gewoonlik goedaardig, maar soms stout en seksueel aggressief is, of wispelturige bewaarders van die natuurlike skatte wat in die aarde en boomwortels versteek is.[1] Hulle kom voor in Hindoeïstiese, Djainistiese en Boeddhistiese geskrifte sowel as antieke en Middeleeuse tempels van Suid- en Suidoos-Asië as beskermgode.[1][2] Die vroulike vorm is yakshi (yakṣī)[3] of yakshini (yakṣiṇī).[4]

Die yakshas kan onskuldige natuurfeë wees wat met die woude en berge verbind word, maar daar is ook ’n donkerder weergawe wat ’n soort spook is wat in die wildernis voorkom en reisigers inwag en verslind.

  1. 1,0 1,1 "yaksha" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2019. Besoek op 15 Julie 2007.
  2. Richard John Richards (1995). South-east Asian Ceramics: Thai, Vietnamese, and Khmer : from the Collection of the Art Gallery of South Australia. Oxford University Press. pp. 27, 67. ISBN 978-967-65-3075-2.
  3. V.S. Apte, The Practical Sanskrit-English Dictionary, p. 776.
  4. Franklin Edgerton, Buddhist Hybrid Sanskrit Grammar and Dictionary, vol. 2., Motilal Banarsidass, 1ste uitg. 1953, p. 442.

Previous Page Next Page






যক্ষ AS Yaksa BJN যক্ষ Bengali/Bangla Ягшаа ба рагшас BXR Iaksa Catalan Iâ-chă CDO Jakša Czech Yaksha German Yaksha English Jakŝo EO

Responsive image

Responsive image