Zalambdalestidae | |
---|---|
![]() | |
Zalambdalestes | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Familie: | † Zalambdalestidae
|
Zalambdalestidae (Gregory en Simpson 1926) is 'n familie van vroeë Eutheria van die Laat-Kryt en moontlik Vroeë Paleoseen van Asië. Hulle is klein klimmende insektivore, waarvan Zalambdalestes die bekendste een is. Die skedel was 40 (Barumlestes) tot 50 mm (Zalambdalestes) lank. Die postkraniale skelet lyk meer soos 'n plasentale skelet as by die Asioryctitheria. [1]
Die oorspronklike tandformule was waarskynlik I11 I22 I33 C11 dP11 P22 P44 P55 M11 M22 M33, maar ouer indiwidue van Zalambdalestes verloor dP1 en P2 [2]