Beira

Beira
Beira is in Mosambiek
Beira
Beira
Koördinate: 19°50′S 34°51′O / 19.833°S 34.850°O / -19.833; 34.850
LandVlag van Mosambiek Mosambiek
ProvinsieSofala
Stigting1887
Stadstatus1907
Regering
 • BurgemeesterDaviz Simango
Oppervlak
 • Totaal633 km2 (244 vk. myl)
Hoogte
14 m (46 ft)
Bevolking
 • Totaal533 825
 • Digtheid840/km2 (2 200/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAT)
Beira - 1905

Beira is 'n vername seehawe en die hoofstad van Mosambiek se Sofala-provinsie aan die mond van die Buzi- en Pungweriviere, 725 km noord-noordoos van die hoofstad Maputo.

Die Portugese het Beira in 1506 beset en die stad was tot die onafhanklikheidswording van die land op 25 Junie 1975 die tuiste van 'n Portugese bevolking van sowat 15 000. Die geskatte bevolking is tans 520 000. Vóór onafhanklikheid daar was baie Portugese in die stad, maar die meeste het sedert die land se onafhanklikwording terug na Portugal of Suid-Afrika verhuis.


Beira

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne