Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Montana |
County | Yellowstone |
Koördinate | 45°47′N 108°32′W / 45.783°N 108.533°W |
Stigting | 1877 |
Inkorporasie | 1882 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 112,72 vk km |
Hoogte bo seevlak | 952 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 109 059 |
- Bevolkingsdigtheid | 926,5/vk km |
Tydsone | MST (UTC -7) |
Somertyd | MDT (UTC -6) |
Burgemeester | Bill Cole |
Amptelike Webwerf | cityofbillings.net |
Billings is die grootste stad in die deelstaat Montana. Dit is langs die Yellowstonerivier geleë en 960 m bo seevlak. Die stad is in 1882 gestig en die administratiewe setel van die Yellowstone County.