Die premier van KwaZulu-Natal is die regeringshoof van die KwaZulu-Natalse provinsie van Suid-Afrika. Die huidige premier van KwaZulu-Natal is Nomusa Dube-Ncube, 'n lid van die African National Congress, wat Sihle Zikalala opgevolg het wat as premier bedank het. Sy het haar amp op 10 Augustus 2022 aanvaar.[1]