Italiese tale

Italiese tale
Geografiese
verspreiding:
uitgesterf
Genetiese
klassifikasie
:
Indo-Europees
 Italo-Kelties
  Italiese tale
Onderafdelings:

Kaart van die tale wat in die Ystertydperk (omstreeks die 6de eeu v.C.) in Italië gepraat is.

Indo-Europese tale
Indo-Europese tale
Albanees | Anatolies
Armeens | Balties | Kelties
Germaans | Grieks | Indo-Irannees
Italies | Slawies | Togaars
Proto-Indo-Europees
Taal | Vereniging | Geloof
Kurgan | Yamna | BMAC | Ariaans
Indo-Europese studies

Die Italiese tale is 'n tak van die Indo-Europese tale, wat in die eeue voor Christus in Italië gepraat is.

Tale van Sentraal-Italië aan die begin van Romeinse uitbreiding

Deur die verowering van die gebied deur die SPQR het net die Latynse taal, wat in die gebied van Latium gepraat word, oorleef. Uit die Latynse volkstaal het die Romaanse tale geleidelik ontstaan.


Italiese tale

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne