Suid-Amerika

Suid-Amerika

Ligging van Suid-Amerika op 'n wêreldkaart

Oppervlakte 17 840 000 km² (4de)
Bevolking 385 742 554 (2011, 5de)
Bevolkingsdigtheid 21,4/km²
Lande 12
Afhanklike gebiede 3
Tale Spaans, Portugees, Engels, Frans, Nederlands, Quechua, Aymara, Guaraní, Papiaments en verskeie ander
Tydsones UTC-2 (Brasilië) tot UTC-5 (Ecuador)
Grootste stede Vlag van Brasilië São Paulo
Vlag van Peru Lima
Vlag van Colombia Bogotá
Vlag van Brasilië Rio de Janeiro
Vlag van Chili Santiago de Chile
Vlag van Venezuela Caracas
Vlag van Argentinië Buenos Aires
Vlag van Brasilië Salvador da Bahia
Vlag van Brasilië Brasília
Vlag van Brasilië Fortaleza
Vlag van Brasilië Belo Horizonte
N0-30, W60-90 N0-30, W30-60
S0-30, W60-90 S0-30, W30-60
S30-60, W60-90 S30-60, W30-60
30° (Suid-Amerika)

Suid-Amerika is 'n kontinent in die Westelike Halfrond van die Aarde met meeste van sy gebied in die Suidelike Halfrond. Die kontinent lê tussen die Stille Oseaan (in die weste) en die Atlantiese Oseaan (in die ooste). Die Andesgebergtes loop langs die westekant van die kontinent af. Die gebied oos van die Andes is hoofsaaklik tropiese reënwoude met die Amasonerivier wat deur die noordelike kant van Suid-Amerika, net suid van die ewenaar, vloei.


Suid-Amerika

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne