Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Aardrykskunde

Fisiese kaart van die Aarde (Medium) (Groot - 2 MG)

Aardrykskunde of geografie (Grieks: γεωγραφία geografia) is die wetenskaplike studie van die liggings- en ruimtelike variasies in beide die fisiese en menslike verskynsels op Aarde. Antieke boeke verwys alreeds na hierdie vak, onder andere die boek Geographia deur Klaudios Ptolemaios (2de eeu).

Aardrykskunde as 'n vak bestaan uit meer as kartografie, die studie van kaarte. Dit behels ook die ondersoek na wat en waar dinge op aarde is en ook hoekom dit daar voorkom en nie elders nie. Daar word ook gepoog om vas te stel of die verskynsels mensgemaak of natuurlik is. Die gevolge van die verskille word dan ook bestudeer.


Previous Page Next Page






Geografi ACE Geografie ALS መልክዓ ምድር AM Cheografía AN Landgemǣrung ANG भूगोल ANP جغرافيا Arabic ܓܐܘܓܪܦܝܐ ARC جغرافيا ARY جغرافيا ARZ

Responsive image

Responsive image