Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Achondriet
'n Achondriet (Northwest Africa 7325)'n Achondriet van Mars
Achondriete is meteoriete wat se materiaal in teenstelling tot die chondriete s'n belangrike differensiasie ondergaan het.
Van die achondriete kan van ander hemelliggame soos die Maan, die planeet Mars of van asteroïede soos Vesta stam. [1]
↑Micrometeorites and the Mysteries of Our Origins M. MauretteSpringer Science & Business Media, 2007, ISBN 3540343350, ISBN 9783540343356